Textbox App - Price Addon
Gift Wrap
Gift Wrap
Couldn't load pickup availability
Share
Als was baie lekker my man het dit baie geniet. Ek weet nie of dit net ek is nie maar die koekie krumel baie veral as hy warm gemaak word ek het myne vanoggend geeët koud maar hy krumel nog baie. Die is net n voorstel kyk dalk na jou bindings proses dalk nog eiers en olie of so iets maar soos ek se dis net n voorstel en dis wat ek ervaar het maar ander was als baie baie lekker. Dankie vir die mooiverpakking en dankie al die koekies het die couriers oorleef nie een het gebreek nie.
I was very satisfied with my purchase, the cookies are delicious and you can see and taste that so much love and care goes into baking them. Would recommend them to anyone!
Great wrapping
Ouma Bet's gebak is best cookies i have ever tasted.
Baie lekker koekies! My verloofde is nie iemand vir koekies nie, en hy het dit baie geniet!